Verskil tussen weergawes van "Kroonstad"

10 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| ander_naam =
| beeld_stadsilhoeët = Sarel Cilliers memorial on the grounds of Kroonstad's NG Moederkerk.jpg
| beeldbyskrif = Voortrekker [[Sarel Cilliers]] se standbeeld op die gronde van die NG Moedergemeente by Kruisstraat. CelliersCilliers staan op 'n wapenwa waar hy die Bloedrivier-gelofte maak.
| latd = 27 |latm = 39 |lats = 48
| longd = 27 |longm = 13 |longs = 56
'''Kroonstad''' is 'n dorp in die noordelike deel van die [[Vrystaat]] en is gestig in [[1855]]. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur [[Sarel Cilliers]]. Die perd is beseer in die [[Kroonspruit]].
 
[[Lêer:Kroonstad.jpg|duimnael|200px220px|links|Die Sarel Cilliers-brug oor die Valsrivier in Kroonstad.]]
Die [[Valsrivier]] vloei deur die dorp en die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad is 'n snelweg deurlangs die dorp.
 
Die bevolking van Kroonstad (en sy townships) was 110, 963 in 1991. Kroonstad was die hoofstad van die Oranje-Vrystaat van [[13 Maart]] tot 11 Mei 1900. (Sedertdien is [[Bloemfontein]] die hoofstad.)
 
'n Groot deel van die ontwikkeling en ekonomie van die dorp is te danke aan die [[mielie]]boerdery in die streek, die groot militêre basis, die groot gevangenisdiensaanleg (insluitend die -opleidingskollege) en die [[spoorweg]].
92 307

wysigings