Verskil tussen weergawes van "Badplaas"

64 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| inheemse_naam =
| ander_naam = (eManzana bygereken)
| beeld_stadsilhoeët = Badplaas hot swimmingmain pool.JPGjpg
| beeldbyskrif = Die hoofswembad by Badplaas
| nedersetting_tipe = [[Dorp]]
}}
 
'''Badplaas''', amptelik bekend as '''eManzana''', is 'n klein vakansiedorp geleë langs 'n warmwaterbron aan die voet van die Ndlumudlumuheuwels ([[Swazi]]: Plek van baie Donder) in [[Mpumalanga]], [[Suid-Afrika]]. Die bron borrel uit die grond teen 'n tempo van 30 000 liter per uur en het onder vroeëre inwoners bekendgestaan as Emanzana (Helende Waters). Blykbaar is die gebied rondom die bron in [[1876]] deur 'n Swazihoofman aan Jacob de Clercq gegee om 'n handelspos daar opdaar te rigstig.
 
== Sien ook ==
[[Lêer:Badplaas mainhot swimming pool.jpgJPG|duimnael|links|430px|Die hoofswembad met die oordkompleks en grasterasse in die agtergrond.]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
90 768

wysigings