Verskil tussen weergawes van "Anadoluhisarı"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
(Opruim)
(→‎Beskrywing: Skakel)
Die fort is aan die nouste deel van die Bosporus geleë, regoor [[Rumelihisarı]], nog ’n fort wat tussen 1451 en 1452 deur sultan [[Mehmet II]] laat bou is voordat hy Konstantinopel verower het.
 
Anadoluhisarı het ’n 25 meter hoë toring binne die mure van ’n ongelyke [[pentagoon]] met vyf torings op die hoeke. Dit is die oudste Turkse gebou in Istanboel. Ná die val van Konstantinopel was dit ’n militêre tronk.
 
== Vandag ==