Verskil tussen weergawes van "Julie Christie"

129 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
No edit summary
| Beeldonderskrif = Christie in ''Doctor Zhivago'' (1965).
| Geboortenaam = Julie Frances Christie
| Geboortedatum = {{GDEO|19401941|4|14}}
| Aktiewe jare = 1957-tans
}}
 
'''Julie Frances Christie''' (gebore op [[14 April]] [[19401941]])<ref>[http://search.findmypast.co.uk/record?id=bl%2fbind%2fb%2f685327&refreshingcookie=true Collections from Great Britain]</ref> is ’n [[Brittanje|Britse]] [[aktrise]] met ’n loopbaan wat oor byna ses dekades strek. Sy was ’n popikoon van die 1960's en het ’n [[Oscar]], [[Golden Globe]], [[Bafta]] en Screen Actors Guild Award gewen.
 
Christie se deurbraak was in ''Billy Liar'' (1963). In 1966 het sy ’n Oscar vir beste aktrise gewen vir ''Darling'' (1965). In dieselfde jaar was sy Lara in ''[[Doctor Zhivago]]''. Daarna was sy te sien in onder meer ''Fahrenheit 451'' (1966), ''Far from the Madding Crowd'' (1967), ''Petulia'' (1968), ''The Go-Between'' (1971), ''McCabe & Mrs. Miller'' (1971), waarvoor sy haar tweede Oscar-benoeming gekry het, ''Don't Look Now'' (1973), ''Shampoo'' (1975) en ''Heaven Can Wait'' (1978).
Anonieme gebruiker