Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

10 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe foto)
[[Lêer:Shosholoza Meyl roete 2012.svg|thumb|300px|Spoornetwerk van die Shosholoza Meyl.]]
 
'''Shosholoza Meyl''' is 'n afdeling van [[PRASA]] (''Passenger Rail Agency of South Africa'') wat langafstand (interstedeliketussenstedelike) passasiersdienste aanbied. Hulle bedryf verskeie [[trein]]e regoor [[Suid-Afrika]],<ref>http://www.spoornet.co.za/ShosholozaMeyl/index.jsp?link=Train%20Routes</ref> en vervoer nagenoeg 4 miljoen passasiers per jaar.<ref>http://www.transnet.co.za/BrowserDefault.aspx?tabid=599</ref> Voor 2009 het Shosholoza Meyl deel uitgemaak van [[Transnet|Spoornet]], maar dit is ná die stigting van PRASA aan hulle oorgedra.
 
Die eerste deel van die naam, ''[[Shosholoza]]'' is 'n [[Zoeloe]]woord wat beteken "om vorentoe te beur". Dit is ook die naam van 'n gewilde Suid-Afrikaanse volksliedjie. ''Meyl'' is afgelei van ''mayili'' wat in die volksmond "langafstandtrein" beteken.
 
In Augustus 2010 het Shosholoza Meyl hulle dienste opgeskort. Na bewering as gevolg van kontrakprobleme (tussen Transnet en Prasa) of onbetroubaaronbetroubare treine. Van die dienste is weer in November 2010 hervat.<ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/10/%e2%80%9cleaner%e2%80%9d-shosholoza-meyl-service/|accessdate=2010-10-31|title="LEANER" SHOSHOLOZA MEYL SERVICE | Railways Africa}}</ref><ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/11/shosholoza-meyl-services-reinstated/|accessdate=2010-11-27|title=SHOSHOLOZA MEYL SERVICES REINSTATED | Railways Africa}}</ref>
 
==Roetes==
75 812

wysigings