Verskil tussen weergawes van "Cleopatra VII"

5 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Opruim)
| nomen = <hiero>q:rw-i-wA-p-A-d:r-t-A-H8</hiero>
}}
 
'''Cleopatra VII Philopator''' ([[Grieks]]: Κλεοπάτρα Φιλοπάτωρ; [[69&nbsp;v.C.]] – 12 Augustus [[30&nbsp;v.C.]]), in die geskiedenis bekend as '''Cleopatra''' of '''Kleopatra''', was die laaste aktiewe [[farao]] van [[Antieke Egipte]]. Sy is net vir ’n kort rukkie deur haar seun en medeheerser [[Caesarion]] oorleef. Haar naam is afgelei van die [[Antieke Griekeland|Antieke Griekse]] naam Κλεοπατρα (Cleopatra), wat beteken "glorie van die vader".<ref>{{cite web |title=Cleopatra: Meaning & History |url=http://www.behindthename.com/name/cleopatra |publisher=Behind the Name.com |accessdate=4 April 2014}}</ref><ref>{{cite web |title=Kleopatros: Meaning & History |url=http://www.behindthename.com/name/kleopatros |publisher=Behind the Name.com |accessdate=4 April 2014}}</ref>
 
 
== Nalatenskap ==
Cleopatra is vandag steeds ’n gewilde figuur in die Westerse kultuur. Sy leef voort in verskeie kunswerke en baie dramatiserings van haar lewe, onder meer [[William Shakespeare]] se tragedie ''[[Antony and Cleopatra]]'' en die 1963-[[rolprent]] ''Cleopatra''. In die meeste gevalle word sy as ’n groot skoonheid uitgebeeld en haar opeenvolgende verhoudings met van die wêreld se magtigste mans word beskou as ’n teken van haar estetiese en seksuele aantrekkingskrag.
 
== Verwysings ==