Verskil tussen weergawes van "Eerste folio"

5 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 18 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q833645)
Die '''Eerste folioFolio''' (in Engels; "First Folio") is 'n term wat deur moderne skoliere gebruik word om te verwys na die eerste uitgegewe versameling van [[William Shakespeare]] se toneelstukke. Die eintlike titel van die uitgawe is ''Mr. William Shakespeares Comedies, Histories, & Tragedies.[1]'' ("Mnr. William Shakespeare se komedies, histories, en tragedies")<ref>In die algemeen word die term "eerste folio" ook gebruik om te verwys na ander toepaslike tekste, soos na die eerste folio versameling van Ben Jonson se werke([[1616]]), of die eerste folio versameling van die toneelstukke in die Beaumont en Fletcher kanon ([[1647]]).</ref>
 
Die uitgawe is, soos die naam lui, in folio formaat uitgegee, dit wil sê elke vel papier was een keer gevou en was ongeveer 38cm38&nbsp;cm in lengte. Dit het 36 toneelstukke bevat en is voorberei deur Shakespeare se kollegas John Heminges en Henry Condell in 1623, ongeveer sewe jaar na Shakespeare se dood. Alhoewel 18 van Shakespeare se toneelstukke al in kwarto formaat voor 1623 uitgegee is, is die Eerste folio die enigste betroubare teks vir ongeveer 20 van Shakespeare se toneelstukke en ook 'n waardevolle bronteks vir baie van die wat reeds uitgegee is. Die Folio bevat all die toneelstukke wat aanvaar word as deur Shakespeare geskryf, behalwe vir ''Pericles'', ''Prince of Tyre'' en ''The Two Noble Kinsmen''. Dit bevat ook geen gedigte nie.
 
== Verwysings ==
{{reflistVerwysings}}
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:William Shakespeare]]