Eerste folio: Verskil tussen weergawes

156 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:First Folio.jpg|duimnael|Die titelblad van die Eerste Folio uit 1623 met die beroemde portret van [[William Shakespeare]] deur Martin Droeshout.]]
 
Die '''Eerste Folio''' (in Engels; "First Folio") is 'n term wat deur moderne skoliere gebruik word om te verwys na die eerste uitgegewe versameling van [[William Shakespeare]] se toneelstukke. Die eintlike titel van die uitgawe is ''Mr. William Shakespeares Comedies, Histories, & Tragedies.'' ("Mnr. William Shakespeare se komedies, histories, en tragedies")<ref>In die algemeen word die term "eerste folio" ook gebruik om te verwys na ander toepaslike tekste, soos na die eerste folio versameling van Ben Jonson se werke([[1616]]), of die eerste folio versameling van die toneelstukke in die Beaumont en Fletcher kanon ([[1647]]).</ref>