Appalache: Verskil tussen weergawes

262 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:AppalachianLocatorMap2.png|duimnael|Ligging van die Appalachiese Gebergte in Noord-Amerika.]]
[[Lêer:Appalachians NC BLRI9242.jpg|duimnael|Die Appalachiese Gebergte in [[Noord-Carolina]].]]
[[Lêer:Mount-mitchell-south-nc1.jpg|duimnael|Mount Mitchell]]
Die '''Appalache-bergreeks''' of '''Appalachiese Gebergte'''<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> is 'n lang [[bergreeks]] in [[Noord-Amerika]]. Die bergreeks is deels in [[Kanada]], maar grotendeels in die noordooste van die [[Verenigde State van Amerika]] geleë. Dit strek oor 'n lengte van 1&nbsp;500 myl vanaf die eiland [[Newfoundland]] in Kanada tot in die middel van [[Alabama]] in die VSA. Die individuele berge is gemiddeld 900 meter (3&nbsp;000 voet) hoog. Die hoogste is Mount Mitchell in Noord-Carolina (2&nbsp;037&nbsp;m of 6&nbsp;684 voet). Mount Mitchell is die hoogste punt in die VSA oos van die [[Mississippirivier]], asook die hoogste punt in die ooste van Noord-Amerika.
 
DieVandag is die Appalache isslegs die afgetakelde oorblyfsels van 'n eens enorme bergreeks. Die berge is omtrent 480 miljoen jaar gelede gedurende die [[Ordovisium]]-tydperk gevorm en was destyds omtrent so hoog soos die [[Alpe]] en die [[Rotsgebergte]].<ref name="aaas">{{cite web|publisher=AAAS|url=http://news.sciencemag.org/sciencenow/2009/11/03-02.html?etoc|title=The mountains that froze the world|accessdate=2012-04-04}}</ref><ref name="usgs2">{{cite web|publisher=usgs|url=http://geology.er.usgs.gov/eespteam/Mtleconte/website/geology.html?etoc|title=Geology of the Great Smoky Mountains|accessdate=2012-04-04}}</ref>
 
Die Appalachiese Staproete is 'n lang staproete wat byna oor die volle lengte van die bergreeks strek. Die gebied bevat talle [[steenkool]]velde.
 
== Verwysings ==