Verskil tussen weergawes van "Kirgisies"

573 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Bygewerk)
k (Bygewerk)
: ''Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien [[Kirgiese]].''
{{Inligtingskas Taal
|naam=Kirgisies
|inheemsenaam=Кыргызчакыргызча, Кыргызقىرعىزچا, ''kyrgyzcha'' of кыргыз тили, قىرعىز تىلى, ''Kırgızça'', ''Kırgızkyrgyz tili''
|familiekleur=Altaïes
|state={{vlagland|Kirgisië}}
{{vlagland|Afghanistan}}
{{vlagland|Tadjikistan}}
{{vlagland|Oesbekistan}}
{{vlagland|Pakistan}}
{{vlagland|Sjina}}
|streek=[[Sentraal-Asië]]
|sprekers=4,36 miljoen<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/kir | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kyrgyz | publisher=Ethnologue | accessdate=18 Oktober 2015}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
[[Cyrilliese alfabet]]
[[Arabiese alfabet]]
|fam1=[[Altaïese tale|Altaïes]]
|fam2=[[Turkse tale|Turks]]

[[Lêer:2005-10-04 Kyrgyz alphabet.jpg|duimnael|links|Die Kirgisiese Cyrilliese alfabet]]
'''Kirgisies''' (Кыргызчакыргызча, Кыргызقىرعىزچا, ''kyrgyzcha'', [qɯɾʁɯzʧɑ] of кыргыз тили, قىرعىز تىلى, ''Kırgızçakyrgyz tili'', ''Kırgız[qɯɾʁɯz tili'']) is 'n [[Turkse tale|Turkse taal]] wat deur sowat 4,36 miljoen mense in [[Kirgisië]], [[Afghanistan]], [[Tadjikistan]], [[Oesbekistan]], [[Pakistan]] en die [[Volksrepubliek van Sjina]] gepraat word. Dit is die vierde mees verspreide [[amptelike taal]] van [[Sentraal-Asië]] naas [[Oesbekies]], [[Kasaks]] en [[Turkmeens]] asook die sewende mees gesproke Turkse taal naas [[Kirgisië|Turks]], [[Azerbeidjans]], Oesbekies, Kasaks, [[Oeigoers]] en Turkmeens. Kirgisies is die [[amptelike taal]] van die Republiek van Kirgisië]] en verwant aan Kasaks.

Kirgisies word amptelik met 'n gemodifiseerde [[Cyrilliese alfabet]] geskryf, maar in die [[Internet]] word ook 'n variant van die [[Latynse alfabet]] gebruik. en die Kirgise inIn Afghanistan en, Tadjikistan, waten niedie van moderniseringsVolksrepubliek van dieSjina skryftaalword betrokke'n was, gebruik diegemodifiseerde [[Arabiese alfabet]]. Met begin van die 1990's het die regerings van [[Sentraal-Asië|Sentraal-Asiatiese lande]] met [[Turkse tale]] die amptelike gebruik van die nuwe Turks-Latynse alfabet besluit. Vir Kirgisies en die na-verwante [[Kasaks]] het 'n kommissie 'n gemeenskaplike alfabet uitgewerk.<ref>{{ru}} [http://www.centrasia.ru/newsA.php4?st=1197620340 Президент Турции Гюль в Астане уговаривает Н.Назарбаева перейти на латинский алфавит]</ref>

Na die verbrokkeling van die [[Sowjetunie]] aan die begin van die 1990's het die regerings van die [[Sentraal-Asië|Sentraal-Asiatiese lande]] met Turkse tale die amptelike gebruik van die nuwe Turks-Latynse alfabet besluit. Vir Kirgisies en [[Kasaks]] het 'n kommissie 'n gemeenskaplike alfabet uitgewerk.<ref>{{ru}} [http://www.centrasia.ru/newsA.php4?st=1197620340 Президент Турции Гюль в Астане уговаривает Н.Назарбаева перейти на латинский алфавит]</ref>

== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Kyrgyz language}}
{{Verwysings|2}}

{{Interwiki|kode=ky}}

[[Kategorie:Turkse tale]]
[[Kategorie:Tale van Kirgisië]]
[[Kategorie:Tale van Afghanistan]]
[[Kategorie:Tale van Kasakstan]]
[[Kategorie:Tale van Oesbekistan]]
[[Kategorie:Tale van Tadjikistan]]