Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

164 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
In 43 v.C. word sy vader vermoor. Herodes slaag om vir die swak koning Hyrcanus die poging van Antigonus om 'n burgeroorlog te begin te onderdruk. Hy kry Hyrcanus se kleindogter Mariamne as vrou.
 
[[Lêer:Herod coin.jpg|duimnael|links|'n Munt van 8 prutah uit die tyd van Herodes. Inskrif: ΉΡΩΔOY ΒΑΣΙΛΕΟΣ. Beeld van 'n granaatappel op 'n tripode]]
In 40 v.C. val die Partiërs Palestina aan. Hyrcanus en Phasael probeer om met hulle to onderhandel maar Phasael word gedood. Herodes trek hom terug na die burg Masada en vra [[Marcus Antonius]] om hulp. Die Romeine erken om as die nuwe koning van Judea en Idumaea. Ná 'n stryd om die mag teen Antigonus wat drie jaar duur is hy met M. Antonius se hulp koning. Cleopatra vra Die Romeinse ''triumvir'' om haar Judea te gee, maar hy weier. Na die dood van Marcus Antonius en Cleopatra probeer Herodes -self Romeinse burger- Octavianus te oortuig dat hy 'n betroubare bondgenoot is.<ref name="Bunson"/> Die nuwe keiser gee hem selfs meer gebied en gee hom die kopermyne van Siprus, 'n ryk bron van inkomste. Hy is 'n ryk man wat ook in die buiteland bekend is vir sy filantropiese geskenke. Die skeepvaartnywerheid van Rhodos en die Olimpiese Spele byvoorbeeld word deur hom gesteun.<ref name="Gelb">''Herod the Great: Statesman, Visionary, Tyrant'', {{Aut|Norman Gelb}}, Rowman & Littlefield Publishers, 2013, ISBN 1442210672, ISBN 9781442210677</ref>
 
22 781

wysigings