Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

378 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Tog is daar opstande teen hom, wat hy bloedig onderdruk. Ook in sy eie paleis is vloei daar bloed. In 29 word sy vrou Mariamne gedood en twee van sy seuns in 7 v.C. 'n Derde seun sterf in 4 v.C., in dieselfde jaar dat Herodes self aan 'n vreeslike siekte beswyk <ref name="Bunson"/>
 
== Herodes in die Bybel ==
[[Lêer:Pieter Bruegel the Elder - Massacre of the Innocents - Google Art Project.jpg|duimnael|links|Die kindermoord soos afgebeeld deur Brueghel]]
Koning Herodes is veral bekend deur die verhaal in die Bybel oor die besoek van die [[Drie Konings]] en die kindermoord wat daarop gevolg het. Dit het baie kunstenaars geïnspireer om dit af te beeld.
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings