Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

Skakel en tikfout!
(Skakel en tikfout!)
Hy is die seun van Antipater van Idumea, wat 'n minister was vir die familie van Jannaeus Alexander. Saam met sy broer Phasael kry hy 'n poltieke rol en omtrent 47 v.C. is hy goewerneur van Galilea en sy broer goewerneur van Judea. <ref name="Bunson">''Encyclopedia of the Roman Empire'', Facts on File Library of World History, {{Aut|Matthew Bunson}}, Infobase Publishing, 2014, ISBN 1438110278, ISBN 9781438110271</ref>
 
In 43 v.C. word sy vader vermoor. Herodes slaag om vir die swak Hasmonese koning Hyrcanus die poging van Antigonus -die laaste MakkabeeërMakkabeër- om 'n [[burgeroorlog]] te begin te verhoed. Hy kry Hyrcanus se kleindogter Mariamne as vrou.
 
[[Lêer:Herod coin.jpg|duimnael|links|'n Munt van 8 prutah uit die tyd van Herodes. Inskrif: ΉΡΩΔOY ΒΑΣΙΛΕΟΣ. Beeld van 'n granaatappel op 'n tripode]]