Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

(→‎Herodes in die Bybel: Spelfoute en skakels)
Herodes die Grote is nogtans nie die enigste koning met hierdie naam wat in die Bybel genoem word nie.
 
In MatteushMatteus 2:22 word Herodes Archelaus genoem, 'n seun en opvolger van Herodus die Grote, wat koning was toe Josef, Maria en Jesus terugkeer uit Egipte Judea toe
 
Die Herodes tydens die kruisiging van Jesus ([[Evangelie volgens Lukas|Lukas]] 23:7-13) was 'n ander seun Herodes Antipas.
 
In [[Handelinge]] 12:1-23 kom Herodes Agrippa I voor wat 'n kleinseun van Herodes die Grote is en in Hand 25 en 26 sy seun Herodes Agrippa II, agterkleinseun van Herodes die Grote<ref>{{cite web|url=http://www.sharefaith.com/guide/christian-ministries/kings-in-the-bible/king-herod.html|title=Share Faith|language=en}}</ref>
 
== Verwysings ==