Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

→‎Herodes in die Bybel: Ander drie konings!
(→‎Herodes in die Bybel: Ander drie konings!)
== Herodes in die Bybel ==
[[Lêer:Pieter Bruegel the Elder - Massacre of the Innocents - Google Art Project.jpg|duimnael|links|Die kindermoord soos afgebeeld deur Brueghel]]
Koning Herodes is veral bekend deur die verhaal in die [[Bybel]] ([[Evangelie volgens Matteus|Matteus 2]]) oor die Kersverhaal en die besoek van die [[Drie Konings]] en die kindermoord wat daarop gevolg het. Dit het baie kunstenaars geïnspireer om dit af te beeld.
 
Herodes die Grote is nogtans nie die enigste koning met hierdie naam wat in die Bybel genoem word nie.