Verskil tussen weergawes van "Armeense volksmoord"

k
Hersien
k (→‎Eksterne skakels: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|eo}} (2) using AWB (10861))
k (Hersien)
[[Lêer:Armenian population map 1896.jpg|thumbduimnael|Armeense gebiede 1896]]
[[Lêer:Nations recognising the Armenian Genocide.svg|thumbduimnael|Lande, wat die Armeense Volksmoord amptelik erken]]
[[Lêer:Rafael de Nogales Mendez.png|thumbduimnael|upright|[[:en:Rafael de Nogales Méndez|Rafael de Nogales Méndez]] (1879-1936), 'n [[Venezuela|Venezolaanse]] soldaat in die Turkse weermag wat sy getuienis van die moord partyevolksmoord geskryfneergeskryf het in sy boek ''Cuatro años bajo la media luna'']]
[[Lêer:Nations recognising the Armenian Genocide.svg|thumb|Lande, wat die Armeense Volksmoord amptelik erken]]
 
Die '''Armeense Volksmoord''' verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen [[Armenië|ArmeneArmeniërs]] tydens die regering van die [[Jong Turke]] van [[1915]] tot [[1916]] in die [[Ottomaanse Ryk]].
 
Die [[Turkye|Republiek van Turkye]] verwerp die idee dat die gebeure 'n '''[[volksmoord]]''' was en beweer dat die sterftes onder die ArmeneArmeniërs die gevolg was van inter-etniese geweld, siektes en [[hongersnood]] tydens die chaos van die [[Eerste Wêreldoorlog]]. Die meeste [[Armenië|Armeense]], [[Rusland|Russiese]], [[Westerse wêreld|Westerse]] en 'n toenemende aantal Turkse geleerdes is dit eens dat dit wel 'n volksmoord of 'n veldtog van staatsgesteunde [[etniese suiwering]] en grootskaalse uitwissing was. Sommige Westerse bronne wys op die groot aantal sterftes as bewys van 'n sistematiese, georganiseerde plan om ArmeneArmeniërs uit te wis. Die gebeure is waarskynlik ook die tweede mees bestudeerde geval van 'n volksmoord<ref name="nazi">R. J. Rummel, ''The Holocaust in Comparative and Historical Perspective'', A Journal Social Issues, April 1, 1998 — Vol.3, no.2</ref> en word dikwels met die Joodse volksmoord tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] vergelyk. Tans erken 21 lande amptelik die Armeense volksmoord.
 
== Ottomaanse Armeense Bevolking ==
Volgens bronne was daar in 1914, voor die uitbreek van die [[Eerste Wêreldoorlog]], 'n geskatte twee miljoen ArmeneArmeniërs in die [[Ottomaanse Ryk]]. Die oorgrote meerderheid ArmeneArmeniërs het aan die [[Armeense Apostoliese Kerk|Armeense Apostoliese]] geloof behoort met 'n kleiner aantal Armeense Katolieke en Protestante. Die Armeense bevolking in oostelike [[Anatolië]] (ook genoem [[Westelike Wes-Armenië]]) was groot en gekonsentreerd, maar daar was ook groot getalle wat in die westelike deel van die Ottomaanse Ryk gewoon het, baie van hulle in die hoofstad, [[Konstantinopel]].
 
== Die status van die Ottomaanse ArmeneArmeniërs ==
Tot laat in die 19<sup>de</sup>19de eeu is daar na ArmeneArmeniërs verwys as ''millet-i sadika'' (lojale volk) deur die Ottomane.<ref>Dadrian, Vahakn N. ''The History of the Armenian Genocide: Ethnic Conflict from the Balkans to Anatolia to the Caucasus''. Oxford: Berghahn Books, 1995 p. 192 ISBN 1-5718-1666-6</ref> ArmeneArmeniërs, [[Griekeland|Grieke]] en ander Christene, asook [[Jood|Jode]] en ander minderheidsgroepe is aan ander wette onderwerp en het minder wetlike regte gehad as die [[Moslem]]-bevolking. Daar is talle beperkinge op hul regte in die ryk geplaas: ArmeneArmeniërs is verbied om by die weermag aan te sluit, hul getuienis teen nie-Armeense Moslems in Islamitiese howe is as ongeldig beskou en hulle is nie toegelaat om hulle te bewapen nie.
 
== Verwysings ==