Verskil tussen weergawes van "Hillary Clinton"

k
geen wysigingsopsomming nie
(+)
k
}}
 
'''Hillary Diane Rodham Clinton''' (* [[26 Oktober]] [[1947]] in [[Chicago]], [[Illinois]], as ''Hillary Diane Rodham'') is 'n presidentskapskandidaat van die [[Verenigde State van Amerika]] vir die Demokratiese Party in die 2016 presidensiële verkiesing.
 
Sy was in die tydperk tussen 2001 en 2009 die Junior Senator uit die Amerikaanse deelstaat New York en is vervolgens deur president [[Barack Obama]] as die 67ste Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake benoem. Sy het hierdie amp gedurende Obama se eerste regeringstermyn beklee en het nog voor die president se herverkiesing op 6 November 2012 aangekondig dat sy nie vir 'n tweede ampstermyn sou staan nie.
31 566

wysigings