Verskil tussen weergawes van "Koolsuur"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Koolsuur''' is 'n nie-stabiele chemiese verbinding met formule {{chem|H|2|C|O|3}}. Dit is 'n diprotiese Brønstedsuur. Sy afgeleide soute bevat die waterstofkarbona...')
 
'''Koolsuur''' is 'n nie-stabiele chemiese verbinding met formule {{chem|H|2|C|O|3}}. Dit is 'n diprotiese Brønstedsuur. Sy afgeleide soute bevat die [[waterstofkarbonaat]]-ione {{chem|H|C|O|3|-}} (ook bekend as bikarbonaat) of die [[karbonaat]]-ione {{chem|C|O|3|2-}}.
 
Koolsuur vorm wanneer [[koolstofdioksied]] oplos in water, maar die molekuul het net 'n lewensduur van ongeveer 26 milisekonde.<ref>{{cite web|url=http://newscenter.lbl.gov/2015/06/16/unravelling-the-mysteries-of-carbonic-acid/|title=Unravelling the Mysteries of Carbonic Acid cience Shorts Lynn Yarris (510) 486-5375 • June 16, 2015|language=en}}</ref> Dit reageer skielikmet water om hidronium en bikarbonaat te vorm:
 
::<math>CO_2 + 2H_2O \to H_2CO_3 + H_2O \to H_3O^{+} + HCO_3^{-}</math>
22 781

wysigings