Verskil tussen weergawes van "Herodes Antipas"

12 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Herodes Antipas''' was ''tetrarchos'' van Galilea en Perea van 4 v.C. tot 39 ná. Hy was 'n seun van Herodes die Grote en toe sy pa sterf in 4 v.C. het keiser Au...')
 
In teenstelling tot sy broers het Antipas respek getoon vir die geloof van sy volk. Dit blyk byvoorbeeld uit sy munte wat geen beelde van hom of van heidense tempels getoon het nie. <ref name="BASS"/>
 
Onder die derde Romeinse keiser, [[Caligula|Gaius (meer bekend as Caligula)]] het Antipas sy beskermerbeskerming verloor. Agrippa I het hom beskuldig van ontrou aan Rome en sameswering teen die keiser. Gaius het hom geglo en Antipas verban en sy besittings gevat.<ref name="Witmer"/>
 
== Antipas in die Bybel ==
22 781

wysigings