Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

24 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Hersien
'''Toronto''' is die [[hoofstad]] van die provinsie [[Ontario]], Oos-[[Kanada]] en die grootste stad van Kanada. Die stad is die sentrum van die sogenaamde ''Golden Horseshoe'' (Goue Hoefyster), 'n metropolitaanse gebied met meer as ses miljoen inwoners aan die suidwestelike oewer van die [[Ontariomeer]], wat oor 'n afstand van sowat 100 kilometer van [[Hamilton, Ontario|Hamilton]] in die weste tot by [[Oshawa]] in die ooste strek.
 
Toronto beskik oor 'n belangrike hawe (vir onder meer die uitvoer van graan) aan die Ontariomeer, en dit is die kulturele, finansiële, handel- en nywerheidspilpunt van die [[Engels (taal)|Engelstalige]]sprekende [[Kanada]] metasook die setel van belangrike universiteite. Toronto beskik oor Kanada se hoogste [[wolkekrabber]]s - die simbole van sy dinamiese ekonomiese groei. Die CN-toring (553,5 meter) is een van die hoogste geboue wêreldwyd - 'n platform van [[glas]] dien op 'n hoogte van sowat 350 meter as 'n uitsigpunt.
 
Die stad is met sy sowat veertig skouburge die derde belangrikste Engelstalige teaterstad ter wêreld na Londen en New York.
Daar is talle parke in die stadsgebied met sy 2,6 miljoen inwoners (2011). Net soos [[Montreal]] isword ditToronto een vanonder die veiligste metropole vanter diewêreld wêreldgereken.
 
== Geskiedenis ==
99 545

wysigings