Verskil tussen weergawes van "Domenico Ghirlandaio"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe inligtingskas)
| opleiding =
| beweging = [[Renaissance]]
| werke = Skilderye in: Kerk van Ognissanti, Palazzo Vecchio, Santa Trinita, Tornabuoni kapel in Florence en SixtynseSistynse kapel, Rome
| beskermhere =
| beïnvloed_deur =
'''Domenico Ghirlandaio''' ([[1449]]—[[11 Januarie]] [[1494]]) was 'n Italiaanse skilder van [[Florence]] wat tydens die [[Renaissance]] aktief was. Hy het baie vakleerlinge gehad, waaronder [[Michelangelo]] en [[Francesco Granacci]]. Hy het self onder [[Verrocchio]] gestudeer en dié se invloed kan bespeur word in Ghirlandaio se vroeë werke.
 
Ghirlandaio het as 'n skilder van die Florentynse skool veral godsdienstige werke geskilder. Hy het ook saam met ander beroemde skilder soos [[Botticelli]], [[Perugino]] en [[Signorelli]] muurskilderye in die SikstynseSistynse kapel in Rome geskep van 1481 - 1482.
 
== Galery ==
85 790

wysigings