Verskil tussen weergawes van "Sianied"

866 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Bron: Skakel)
[[Lêer:Cyanide-montage.png|duimnael|regs|200px|Verskillende voorstellings van die sianied-ioon.]]
 
'n '''Sianied''' is 'n [[sout (chemiese stof)|sout]] van [[blousuur]] (waterstofsianied) met 'n formule {{chem|C|N|-}}.
'''Sianied''', ook bekend as ''hidrosianiedsuur'', is 'n kleurlose vlugtige [[vloeistof]] wat kenmerkend soos bitter almandels ruik en is 'n snelwerkende dodelike gif. Die dood volg binne sekondes na inaseming. Dit was ook 'n gewilde middel in die verlede om mense te vergif.
 
Die oksidasietoestand van die koolstofatoom is +4. Die bekendste sianiede is kalium- en natriumsianied (KCN en NaCN) wat in waterige oplossings goed oplosbare soute is en 'n basiese oplossing gee omrede blousuur 'n swak suur is en die sianiedioon in water gedeeltelik sal hidroliseer volgens die reaksie
 
::<math> CN^{-} + H_2O \to HCN + OH^{-} </math>
 
'''Sianied''',Sianiede ooken bekendhul asoplossings ''hidrosianiedsuur'',is baie giftig en in suur oplossings word blousuur vrygestel. Dit is 'n kleurlose en taamlik vlugtige [[vloeistof]] wat kenmerkend soos bitter almandels ruik en is 'n snelwerkende dodelike gif is. Die dood volg binne sekondes na inaseming. Dit was ook 'n gewilde middel in die verlede om mense te vergif en is gebruik by teregstellings.
 
Die sianiedioon is 'n goeie kompleksvormer. Met yster byvoorbeeld kan sianoferrate gevorm word
 
::heskasianoferraat(II): <math>Fe^{2+} +6CN^{-} \to Fe(CN)_6^{4-}</math>
::heskasianoferraat(III): <math>Fe^{3+} +6CN^{-} \to Fe(CN)_6^{3-}</math>
 
Hierdie stowwe is baie minder giftig as die sianiede self.
 
 
 
== Bron ==
22 781

wysigings