Verskil tussen weergawes van "Toskane"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
+ link
(+ links)
(+ link)
'''Toskane''' ([[Italiaans]]: ''Toscana'') is 'n streek in [[Italië]]. Dit beslaan 'n oppervlakte van 22 990 vierkante kilometer en het ongeveer 3,7 miljoen inwoners. Die streek se hoofstad is [[Florence]].
 
Toskane is bekend vir sy landskappe en kunssinnige geskiedenis. Die streek besit ook ses gebiede wat deur [[UNESCO]] beskerm word: die geskiedkundige sentrum van [[Florence]], die geskiedkundige sentrum van [[Siena]], die plein van die Katedraal van [[Pisa]], die geskiedkundige sentrum van San Gimignano, die geskiedkundige sentrum van Pienza en die heuwelagtige gebied Val d'Orcia.
 
[[Lêer:Val D'Orcia1.jpg|thumb|left|650px|Val d'Orcia]]
18

wysigings