Verskil tussen weergawes van "Sianied"

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Sianiede en hul oplossings is baie giftig en in suur oplossings word blousuur vrygestel. Dit is 'n kleurlose en taamlik vlugtige [[vloeistof]] wat kenmerkend soos bitter almandels ruik en 'n snelwerkende dodelike gif is. Die dood volg binne sekondes na inaseming van blousuurdampe. Dit was ook 'n gewilde middel in die verlede om mense te vergif en is gebruik by teregstellings.
 
Die sianiedioon is 'n goeie kompleksvormer. Met yster byvoorbeeld kan byvoorbeeld sianoferrate gevorm word:
 
::heskasianoferraatheksasianoferraat(II): <math>Fe^{2+} +6CN^{-} \to Fe(CN)_6^{4-}</math>
::heskasianoferraatheksasianoferraat(III): <math>Fe^{3+} +6CN^{-} \to Fe(CN)_6^{3-}</math>
 
Hierdie stowwe is baie minder giftig as die sianiede self.
104 692

wysigings