Verskil tussen weergawes van "Sianied"

13 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
'n '''Sianied''' is 'n [[sout (chemiese stof)|sout]] van [[blousuur]] (waterstofsianied) met 'n formule {{chem|C|N|-}}.
 
Die oksidasietoestand van die koolstofatoom is +4. Die bekendste sianiede is kalium- en natriumsianied (KCN en NaCN) wat in waterige oplossings goed oplosbaregoedoplosbare soute is en 'n basiese oplossing gee omrede blousuur 'n swak suur is en die sianiedioon in water gedeeltelik sal hidroliseer volgens die reaksie:
 
::<math> CN^{-} + H_2O \to HCN + OH^{-} </math>
 
Sianiede en hul oplossings is baieuiters giftig en in suur oplossingssuuroplossings word blousuur vrygestel. Dit is 'n kleurlose en taamlik vlugtige [[vloeistof]] wat kenmerkend soos bitter almandels[[Amandel|amandels]] ruik en 'n snelwerkende dodelike gif is. Die dood volg binne sekondes na inaseming van blousuurdampe. Dit was ook 'n gewilde middel in die verlede om mense te vergif en is gebruik byvir teregstellings.
 
Die sianiedioon is 'n goeie kompleksvormer. Met yster kan byvoorbeeld sianoferrate gevorm word:
101 107

wysigings