Verskil tussen weergawes van "Arizona"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
Rooi word blou!
(Verbeter)
(Rooi word blou!)
'''Arizona''' (Engels: ''State of Arizona'') is 'n [[deelstaat]] in die suidweste van die [[Verenigde State van Amerika]]. Die [[hoofstad]] en grootste stad is [[Phoenix, Arizona|Phoenix]] (wat ook die vyfde grootste stad in die [[VSA]] is).
 
Arizona het 'n oppervlakte van 295 254 vierkante kilometer en 'n bevolking van 6,4 miljoen. Dit word in die noorde deur [[Utah]], in die ooste deur [[Nieu-Mexiko]], in die suide deur [[Meksiko]] (deelstate: [[Sonora]] en [[Baja-Califonia California]]), en in die weste deur [[Nevada]] en [[Kalifornië]] begrens. Arizona is bekend vir sy woestynklimaat met baie warm somers en gematigde winters. Die [[Grand Canyon]], waardeur die [[Coloradorivier]] vloei, wat in die noordoostelike hoekie van die staat lê, word as een van die sewe wonders van die wêreld beskou.
 
Arizona is die 48ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Sy bynaam is ''The Grand Canyon State''.
115 832

wysigings