Verskil tussen weergawes van "Klein-Karoo"

835 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Stuur aan na Klein Karoo)
 
No edit summary
[[Lêer:ZA-WC-klein-karoo.png|duimnael|Duitse kaart wat die Klein Karoo aandui.]]
#REDIRECT [[Klein Karoo]]
[[Lêer:ZA-WC-outeniqua-wolken.jpg|duimnael|Die Outeniquaberge in die suide van die Klein-Karoo.]]
 
Die '''Klein Karoo''' is 'n landstreek in die suide van die provinsie [[Wes-Kaap]] waar vroeër op grootskaal met volstruise geboer is. Die gebied strek min of meer van die [[Langeberg]] tot die [[Swartberg]]. Die hoofdorp is [[Oudtshoorn]]. Ander dorpe/nedersettings in die omgewing sluit in: [[Ladismith]], [[Calitzdorp]], [[De Rust]], asook bekende sendingstasies soos [[Zoar, Wes-Kaap|Zoar]], [[Amaliënstein]], [[Barrydale]] en [[Dysselsdorp]].
 
== Sien ook ==
* [[Lys van streeksname in Suid-Afrika]]
* [[Klein Karoo Nasionale Kunstefees]], die steek se kunsfees.
* [[Klein Karoo (rolprent)|Klein Karoo]], rolprent wat hier geskiet is.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Wes-Kaap]]
85 889

wysigings