Verskil tussen weergawes van "1823"

128 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Gebeure: Skakel)
{{jare|beeld=Batalha de 4 de maio.png|teks=Slag van vierde Mei}}
{{jare}}
 
Die '''jaar 1823''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Woensdag]] begin het. Dit was die 23ste jaar van die [[19de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
== Gebeure ==
* [[10 Maart]] – [[Pous Pius VII]] stel 13 nuwe kardinale aan, waaronder Francesco Bertazzoli, titulêr aartsbiskop van Edessa.
* [[4 Mei]] - Die Slag van die vierde Mei tussen Brasilië en Portugal.
* [[16 Mei]] – Pous Pius VII stel Anne-Louis-Henri de La Fare, aartsbiskop van Sens, [[Frankryk]] aan as kardinaal.
* [[28 September]] – [[Pous Leo XII]] volg Pous Pius VII op as [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
22 781

wysigings