Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

1 441 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
opbou uit Brits
(opbou uit Brits)
[[Lêer:Shosholoza Meyl atroete Quarry2012.jpgsvg|thumbduimnael|300px|DieSpoornetwerk van die Shosholoza Meyl by Quarry naby Touwsrivier.]]
[[Lêer:Shosholoza Meyl roete 2012.svg|thumb|300px|Spoornetwerk van die Shosholoza Meyl.]]
 
'''Shosholoza Meyl''' is 'n afdeling van [[PRASA]] (''Passenger Rail Agency of South Africa'') wat langafstand (tussenstedelike) passasiersdienste aanbied. Hulle bedryf verskeie [[trein]]e regoor [[Suid-Afrika]],<ref>http://www.spoornet.co.za/ShosholozaMeyl/index.jsp?link=Train%20Routes</ref> en vervoer nagenoeg 4 miljoen passasiers per jaar.<ref>http://www.transnet.co.za/BrowserDefault.aspx?tabid=599</ref> Voor 2009 het Shosholoza Meyl deel uitgemaak van [[Transnet|Spoornet]], maar dit is ná die stigting van PRASA aan hulle oorgedra.
*[[Johannesburg]] – [[Nelspruit]] – [[Komatipoort]]
*[[Johannesburg]] – [[Pietersburg]] (Polokwane) – [[Musina]]
 
==Spoorgebruik==
[[Lêer:Shosholoza Meyl roeteat 2012Quarry.svgjpg|thumbduimnael|300px|Spoornetwerk van dieDie Shosholoza Meyl by Quarry naby [[Touwsrivier]].]]
Shosholoza Meyl treine loop op die [[Kaapspoor]] (spoorbreedte van 1067 mm) hoofstroomspoorlyn van [[Transnet]]. Die treine word deur [[lokomotief|lokomotiewe]] getrek. Die meeste roetes is vol-geëlektrifiseerde 3 kV DC en 25 kV AC stelsels, met gewoonlik klas 6E1 lokomotiewe op die 3 kV-stelsel en klas 7E1 op die 25 kV-stelsel. Diesel word vir die [[Johannesburg]] - [[Port Elizabeth]] treine tussen [[Bloemfontein]] en [[Noupoort]] gebruik, en op die [[Durban]] - [[Kaapstad]] treine tussen Bloemfontein en [[Kimberley, Noord-Kaap|Kimberley]]. Voor 2002 was die Pretoria - Kaapstadtreine ook deur diesellokomotiewe tussen Kimberley en [[De Aar]] getrek.
 
==Samestele==
Die treine word saamgestel uit drie soorte waens:
* ''Sleeper 4'': ses 4-persoon kompartemente en twee 2-persoon koepees, met stort- en toiletgeriewe.
* ''Sleeper 6'': ses 6-persoon kompartemente en twee 3-persoon koepees, met stort- en toiletgeriewe.
* ''Sitter'': 72 sitplekke, in 18 rye van 4 sitplekke elk met 'n paadjie in die middel, plus toiletgeriewe. Daar is ook verskeie ouer tipes waens met verskillende geriefsvlakke in gebruik as sitters.
 
Sedert 1 Julie 2006 het '''Shosholoza Meyl''' sy ''Sleepers'' en ''Sitters'' as afsonderlike treine bedryf. Vanaf 1 November 2006 is slaapwaens weer ingestel op uitgesoekte Ekonomietreine, al was hierdie besluit egter kort daarna omgekeer. Deesdae het die ekonomietreine weer net ''Sitter'' waens.
 
==Verwysings==
* [http://www.shosholozameyl.co.za Shosholoza Meyl se amptelike webtuiste]
* [http://www.prasa.com PRASA se webtuiste]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika]]
76 240

wysigings