Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

(opbou uit Brits)
==Spoorgebruik==
[[Lêer:Shosholoza Meyl at Quarry.jpg|duimnael|300px|Die Shosholoza Meyl by Quarry naby [[Touwsrivier]].]]
Shosholoza Meyl treine loop op die [[Kaapspoor]] (spoorbreedtespoorwydte van 1067 mm) hoofstroomspoorlyn van [[Transnet]]. Die treine word deur [[lokomotief|lokomotiewe]] getrek. Die meeste roetes is vol-geëlektrifiseerde 3 kV DC en 25 kV AC stelsels, met gewoonlik klas 6E1 lokomotiewe op die 3 kV-stelsel en klas 7E1 op die 25 kV-stelsel. Diesel word vir die [[Johannesburg]] - [[Port Elizabeth]] treine tussen [[Bloemfontein]] en [[Noupoort]] gebruik, en op die [[Durban]] - [[Kaapstad]] treine tussen Bloemfontein en [[Kimberley, Noord-Kaap|Kimberley]]. Voor 2002 was die Pretoria - Kaapstadtreine ook deur diesellokomotiewe tussen Kimberley en [[De Aar]] getrek.
 
==Samestele==
84 714

wysigings