Verskil tussen weergawes van "Jaroslaf I van Kiëf"

+ Inligtingskas
("Yaroslaw_the_Wise_statue.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Jameslwoodward verwyder is omrede: Per c:Commons:Deletion requests/Files in Category:Statue of Yaroslav I the Wise in Bila Tserkva)
(+ Inligtingskas)
|kleur = #ccf
|titel = ''Grootprins van Kiëf''
|beeld = Yaroslav reconstruction edit.jpg
|beeld =
|beeld_wydte = 180px
|beeld_onderskrif = StandbeeldForensiese gesigsrekonstruksie van Jaroslaf Ideur vanMikhail Gerasimof in Kiëf1939
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Periode
|1 = [[1019]] - [[1054]]
|opskrif2 = Voorganger
|2 = [[Swjatopolk I van Kiëf|Swjatopolk I]]
|5 = [[Ingegerd Olofsdotter|Irene]]
|opskrif6 = Kinders
|6 = [[Wladimir van Nowgorod]]
[[Isjaslaf I van Kiëf]]
[[Swjatoslaf II van Kiëf]]
[[Wsewolod I van Kiëf]]
Igor
Wjatsjeslaf
[[Elisabeth van Kiëf|Elisabeth]]
Anastasia
[[Anna van Kiëf|Anna]]
|opskrif7 = Vader
|7 = [[Wladimir I van Kiëf|Wladimir I]]
|20 =

'''Jaroslaf I''' of '''Jaroslaf die Wyse''' ([[Russies]]: Ярослав Мудрый; 978 – 1054) het as grootprins oor [[Kiëf-Roes]] regeer. Hy was die seun van [[Wladimir I van Kiëf|Wladimir die Heilige]]. Hy is in 978 gebore as die grootprins van [[Nowgorod]].

[[Lêer:1000 Yaroslav.jpg|duimnael|links|Jaroslaf die Wyse op die Millennium-monument in [[Weliki Nowgorod]]]]
Nadat sy pa in 1015 dood is en sy halfbroer of neef [[Swjatopolk I van Kiëf|Swjatopolk I]] sy broers [[Boris en Gleb]] laat vermoor het, het hy teen Swjatopolk opgeruk. Die verslane Swjatopolk het na [[Pole]] gevlug. Hy het egter teruggekeer, Jaroslaf met die hulp van sy [[Pole|Poolse]] skoonpa verslaan en Kiëf in 1017 beleër. Jaroslaf het hom egter weer aangeval en verslaan. In 1019 het Jaroslaf finaal die grootprins van Kiëf geword.
'''Jaroslaf I''' of '''Jaroslaf die Wyse''' ([[Russies]]: Ярослав Мудрый; 978 – 1054) het as grootprins oor [[Kiëf-Roes]] regeer. Hy was die seun van [[Wladimir I van Kiëf|Wladimir die Heilige]]. Hy is in 978 gebore as die grootprins van [[Nowgorod]].

Nadat sy pa in 1015 dood is en sy halfbroer of neef [[Swjatopolk I van Kiëf|Swjatopolk I]] sy broers [[Boris en Gleb]] laat vermoor het, het hy teen Swjatopolk opgeruk. Die verslane Swjatopolk het na [[Pole]] gevlug. Hy het egter teruggekeer, Jaroslaf met die hulp van sy [[Pole|Poolse]] skoonpa verslaan en Kiëf in 1017 beleër. Jaroslaf het hom egter weer aangeval en verslaan. In 1019 het Jaroslaf finaal die grootprins van Kiëf geword.

Hy was getroud met [[Ingegerd]], ’n dogter van [[Olaf II van Swede]]. Een van hul dogters, [[Anna van Kiëf|Anna]], het deur haar huwelik met [[Hendrik I van Frankryk]] koningin van [[Frankryk]] geword. Nog ’n dogter, [[Elisabeth van Kiëf|Elisabeth]] het met koning [[Harald III van Noorweë]] getrou.
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [http://nl.wikipedia.org/wiki/Jaroslav_de_Wijze]''

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Yaroslav I the Wise}}

{{Rjoerik-dinastie}}