Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Haal bronne aan"

(→‎Vertaling: Verbeter)
 
=== In-lyn verwysings ===
Benewens die keuse om 'n verwysing aan die einde te lys, kan u ook 'n wyser binne-in die artikel insluit om 'n spesifieke verwysing aan te dui. Dit is dikwels verkieslik om 'n paar algemene verwysings na 'n gesaghebbende oorsig van 'n onderwerp te verskaf, soos handboeke en resensie-artikels, eerdermaar spesifieke in-teks verwysings vir individuele feite is ook wenselik. In-teks verwysings kan baie nuttig wees as omdaar 'n grootlang aantallys van verwysings is, en dit nie duidelik is watter een die spesifiekeleser in-teksmoet verwysingsraadpleeg vir individuelemeer feiteinligting oor 'n spesifieke teonderwerp nie.
 
Aan die ander kant, kan in-teks verwysings baie nuttig wees as daar 'n lang lys van verwysings is, en dit nie duidelik is watter een die leser moet raadpleeg vir meer inligting oor 'n spesifieke onderwerp nie.
 
In-lyn verwysings kan ook waardevol wees indien daar twyfel of meningsverskil oor 'n sekere punt is; u kan presies aandui watter bron 'n spesifieke feit staaf. (Artikels wat sterk opponerende standpunte bevat, mag talle in-teks verwysings benodig, vir hierdie juiste rede.)
Dit is ook verkieslik dat 'n artikel nie op net een verwysing gebaseer is nie, omrede dit maklik as plagiaat of as nie-neutraal gesien lan word.
 
Gebruik gerus die <nowiki><ref> en </ref></nowiki>-markerings vir in-lyn-verwysings. Die verwysing word tussen hierdie twee ref-markerings geskryf, byvoorbeeld:
 
::<nowiki><ref>''Artikel se titel'', in hierdie reeks, {{Aut|outeur se naam}}, 2016, uitgewery se naam, ISBN xxxxxxxx, bls. 201 </ref></nowiki>
 
Dit gee hierdie verwysing<ref>''Artikel se titel'', in hierdie reeks, {{Aut|outeur se naam}}, 2016, uitgewery se naam, ISBN xxxxxxxx, bls. 201 </ref> met onderaan die artikel of waar die <nowiki>{{Verwysing}}-sjabloon</nowiki> geplaas word:
{{Verwysings}}
 
Indien dié verwysing 'n tweede of derde keer in dieselfde artikel gebruik word, kan aan die 'ref'-uitdrukking die eerste keer 'n naam gegee word:
 
::<nowiki><ref name="Japie">....</ref></nowiki>
 
Later kan dié verwysing dan opnuut gebruik word met:
 
::<nowiki><ref name="Japie"/></nowiki>
 
=== Harvardstyl ===
22 781

wysigings