Verskil tussen weergawes van "Boereraat"

16 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
(kategorie)
* '''Boerseep'''; vervaardig uit [[kaiings]], [[seepsoda]], [[water]] en [[sout]].
* '''Kloutjiesolie'''; beespote se uitgebraaide vet gebruik vir insmeer van [[Leer (stof)|leer]], smeer van masjiene en fietse, en 1 eetlepel vol 'n dag as middel teen hoes - gemeng met suurlemoensap kan dit aangewend word aan brandwonde.
* '''Volstruismaag in port teen 'n slegte maag'''; laat 'n volstruismaag sonder vlies een week lank in 'n bottel [[port]] lê, haal die maag uit en drink daarna elke dag 'n glasie.