Verskil tussen weergawes van "Leer (toestel)"

9 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Lere kan van [[metaal]], [[hout]] of selfs van [[tou]] gemaak word. Daar is hoofsaaklik twee soorte lere: rigiede (stewige) lere en toulere.
 
Rigiede lere kan rond gedra word, maar word soms permanent geïnstalleer, soos in [[swembad]]dens of teen [[toring]]s en stapelbeddens. Nie-permanente lere word teen voorwerpe gestut, of kan vrystaande gebruik word. Sommige lere kan verleng of opgevou word, wat dit makliker maak om hulle op te slaan en weg te bêre.
 
Toulere moetword tenmeestal minstegebruik aanom dieteen bokantbome aanof ietsrotswande vasgebindte weesklim. HulleSulke wordlere meestalmoet gebruikten omminste teenaan bomedie ofbokant rotswandeaan teiets klimvasgebind wees. Dit is moeiliker om 'n touleer as 'n rigiede leer te gebruik,. aan die ander'n kantTouleer kan toulereegter maklik opgerol en weggebêre word.
 
Traplere word hoofsaaklik en en om die huis gebruik om dinge wat nie te hoog is nie by te kom, soos om gordyne te hang of goedere uit 'n hoë kas te haal. Hulle is gewoonlik in die vorm van 'n onderstebo "V" met 'n plafon bo-op waarop mens kan staan.