Verskil tussen weergawes van "Leer (toestel)"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Toulere word meestal gebruik om teen bome of rotswande te klim. Sulke lere moet ten minste aan die bokant aan iets vasgebind wees. Dit is moeiliker om 'n touleer as 'n rigiede leer te gebruik. 'n Touleer kan egter maklik opgerol en weggebêre word.
 
Traplere word hoofsaaklik enin en om die huis gebruik om dinge wat nie te hoog is nie by te kom, soos om gordyne te hang of goedere uit 'n hoë kas te haal. Hulle is gewoonlik in die vorm van 'n onderstebo "V" met 'n plafon bo-op waarop mens kan staan.
 
[[Lêer:Toshima-L.jpg|duimnael|links|'n Brandweerwa met draaibare leer.]]