Verskil tussen weergawes van "Oranje stekel-eenhoringvis"

Verbeter en nog besig!
(Nuwe artikel, nog besig!)
 
(Verbeter en nog besig!)
{{Taksoboks
| name = Oranje stekel-eenhoringvis
| image = Naso elegans Oceanopolis.jpg
| image_width = 200px
| status = LC
| status_system = IUCN3.1
| regnum = [[Animal]]ia
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Actinopterygii]]
| ordo = [[Perciformes]]
| familia = [[Acanthuridae]]
| genus = ''[[Naso (genus)|Naso]]''
| species = '''''N. elegans'''''
| binomial = ''Naso elegans''
| binomial_authority = ([[Eduard Rüppell|Rüppell]], [[1829 in science|1829]])
}}
 
Die '''Oranje stekel-eenhoringvis''' (''Naso elegans'') is 'n [[vis]] wat wydverspreid voorkom in die [[Indiese Oseaan]], die [[Rooi See]], [[Oman]] en aan die ooskus van [[Afrika]] suidwaarts tot by die suide van [[KwaZulu-Natal]]. Die vis is ook al opgemerk by die [[Aliwal-bank]]. In Engels staan die vis bekend as die '''Orange-spine unicorn'''.