Verskil tussen weergawes van "Oranje stekel-eenhoringvis"

→‎Identifikasie: Verbeter en klaar!
(Verbeter en klaar!)
(→‎Identifikasie: Verbeter en klaar!)
Die vis word tot 45cm lank. Anders as die meeste [[eenhoringvisse]] het dit geen horing of knop op die voorkop nie. 'n Kenmerk van die vis is die kop se hoekige voorkoms. Die vis se lyf is donkerbruin met swart en oranje merke op die gesig, amper soos grimering. Die dorsale vin is geel met 'n blou rant en daar is twee, prominente helder geel-oranje kielplate op die stertvin basis. Die mannetjies ontwikkel lang filamente op die stertvin.
 
Hulle leef in aflandige [[Koraalriwwe|koraal-]] en soms rotsriwwe in water wat 1 tot 70m diep is. Hulle skuil in die rommel, koraal en rots areas. Die vis is alleenlopers maar kan ook in klein groepe saamwoon. Hulle vreet hoofsaaklik [[alge]].
 
== Sien ook ==