Verskil tussen weergawes van "Wang Mang"

8 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Wang Mang''' 45 v.C. - 23 ná, was keiser van Sjina van 9 tot 23 n.C. Hy is die enigste keiser van die Xin-dinastie. Xin beteken vars, nuut. Die keiserlike weduwee wa...')
 
'''Wang Mang''' 45 v.C. - 23 ná, was keiser van Sjina van [[9]] tot [[23]] n.C.
 
Hy is die enigste keiser van die Xin-dinastie. Xin beteken vars, nuut. Die keiserlike weduwee was sy tante en hy dien as eerste minister aan die hof van die Westelike Han onder keiser Ai, wat 'n swak en openlik gay vors is. Wang Mang is die sterk man agter die troon en sorg dat Ai se opvolger Ping 'n kind met 'n hartprobleem is. Wanneer Ping ouer word en begin om sy eie beleid te voer, vermoor Wang Mang hom en sit die laaste keiser van die Westelike Han Ruzi op die troon wat nog 'n baba is. In 9 v.C. verklaar hy dat die Han die Hemelse Opdrag verloor het sit homself op die troon.<ref name="Rodriguez" />
22 781

wysigings