Verskil tussen weergawes van "Archimedes"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+skakel)
Volgens oorlewering het hy hierdie beginsel, wat as Archimedes se wet bekend is, in die bad gesnap. Hy het glo dadelik uitgespring, kaal buitentoe gehardloop en uitgeroep: "Eureka" (ek het dit gevind)!<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Die dood van Archimedes het plaasgevind tydens die beleg van SyracuseSirakuse, toe hy vermoor is deur 'n Romeinse soldaat, ten spyte van bevele dat hy nie leed aangedoen moes word nie.
 
== Kyk ook ==