Brief aan die Romeine: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(-kat)
No edit summary
Die '''Brief aan die Romeine''' is die 6de boek in die [[Nuwe Testament]] van die [[Bybel]]. Die brief is gerig aan die gelowiges in [[Rome]], die hoofstad van die [[Romeinse Ryk]], om hulle in te lig oor die [[evangelie]] en [[Paulus van Tarsus|Paulus]] se beplande besoek aan hulle.
 
Die brief het twee hoofdele: 'n leerstelling (hoofstukkehoofstuk 1-11) en 'n praktiese of etiese deel (hoofstukkehoofstuk 12-15). In die eerste deel wys die [[apostel]] daarop dat alle mense, [[Jode]] sowel as nie-Jode, sondaars is, en nie deur wetsonderhouding verlos kan word nie. Die verlossing is uit genade deur [[God]] geskenk en God spreek dié vry wat in [[Jesus van Nasaret|Jesus]] glo. Daaruit volg 'n nuwe lewe waarin die [[Heilige Gees]] vrede en oorwinning bring. Aan hierdie nuwe lewe kan ook die Jode deur (wie ChrsitusChristus verwerp ishet), deel hê as hulle die voorbeeld van die heidene volg en in Christus glo.
 
In die tweede deel van die brief word praktiese aanwysings gegee vir die gedrag van die gelowiges, onderling sowel as teenoor die owerheid en alle mense. Hier is die sleutelwoord die liefde tot God en die medemens. Die brief sluit af met persoonlike groete aan verskillende mense in Rome en met 'n lofprysing aantot God.
 
== Bron ==
110 669

wysigings