Verskil tussen weergawes van "Evangelie volgens Lukas"

geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
Die '''Evangelie volgens Lukas''' is die derde [[evangelie]] en ook die derde boek in die [[Nuwe Testament]]. Die Evangelie verkondig [[Jesus van Nasaret|Jesus]] as Verlosser, nie net van [[Israel]] nie maar van die hele mensheid. 'n Groot deel van hierdie Evangelie bevat dieselfde gegewens as [[Evangelie volgens Matteus|Matteus]] en [[Evangelie volgens Markus|Markus]], maar uitaangesien eieLukas ondersoekvolgens voegoorlewering die'n skrywermediese heelwatdokter gegewens bywas, byvoorbeeldvoeg die uitgebreideskrywer verhaaluit ooreie dieondersoek geboorteheelwat vangegewens Jesus, die opwekking van die seun by Nain, die verhale oor Saggeus en die Emmausgangers,met 'n helemediese aantalagtergrond gelykenisse waaronder dié van die barmhartige Samaritaan en van die verlore seunby. Met bewoënheid het Jesus weldade aan siekes en lydendes, veronregtes en verarmdes bewys. Die ondertoon van die Evangelie is dié van blydskap oor die koms van die Verlosser en sy oorwinning oor die magte van die Bose.
 
Daar is byvoorbeeld die uitgebreide verhaal oor die geboorte van Jesus, die opwekking van die seun by Nain, die verhale oor Saggeus en die Emmausgangers, 'n hele aantal gelykenisse waaronder dié van die barmhartige Samaritaan en van die verlore seun.
 
Met bewoënheid het Jesus weldade aan siekes en lydendes, veronregtes en verarmdes bewys. Die ondertoon van die Evangelie is dié van blydskap oor die koms van die Verlosser en sy oorwinning oor die magte van die Bose.
 
== Verwysings ==
98 583

wysigings