Verskil tussen weergawes van "Wang Mang"

1 635 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
(+ Inligtingskas & Commons)
{{Inligtingskas Monarg
[[Lêer:Wang Mang.jpg|duimnael|Wang Mang]]
|naam = Wang Mang
'''Wang Mang''' 45 v.C. - 23 ná, was keiser van Sjina van [[9]] tot [[23]] n.C.
|titel = Keiser van die [[Xin-Dinastie]]
|beeld = [[Lêer:Wang Mang.jpg|250px]]
|byskrif =
|dinastie = [[Xin-Dinastie]]
|bewind = [[9]] – [[23]]
|kroning =
|inhuldiging =
|volle naam =
|andertitels =
|geboortedatum = [[45 v.C.]]
|geboorteplek = Dahod, [[Mogolryk]]
|doop =
|sterftedatum = [[6 Oktober]] [[23]] (op 68)
|sterfteplek =
|begraweplek =
|begrafnisdatum =
|voorganger = geen, Ruzi Ying as keiser van die Wes-[[Han-dinastie]]
|erfgenaam =
|opvolgertipe = Dinastie afgeskaf
|opvolger = Keiser Gengshi van die Xuan-Han-dinastie
|koninklikelofsang =
|koninklikeleuse =
|koningin =
|gade = Keiserin Wang
Keiserin Shi
Zhenzhi, byvrou
Huaineng, byvrou
Kaiming, byvrou
|gadebewind =
|gadevan =
|eggenoot =
|eggenoot 1 =
|eggenoot 2 =
|eggenoot 3 =
|eggenoot 4 =
|eggenoot 5 =
|nakomelinge =
|kinders = Wang Yu (王宇)
Wang Hue (王獲)
Wang An, prins van Xinqian (王安)
Wang Lin, prins van Tongyiyang (王臨)
Wang Xing, prins van Gongxiu (王興)
Wang Kuang, hertog van Gongjian (王匡)
Lady Wang, keiserin Xiaoping van Han (孝平皇后)
Wang Jie, Lady van Mudai (王捷)
Lady Wang, Lady van Muxiu
|vader = Wang Man (王曼)
|moeder = Qu (渠)

'''Wang Mang''' ([[Sjinees]]: 王莽; [[45 v.C.]] - 23 ná,n.C.) was [[Sjinese keiserryk|keiser van Sjina]] van [[9]] tot [[23]] n.C.
Hy is die enigste keiser van die Xin-dinastie. Xin beteken vars, nuut. Die keiserlike weduwee was sy tante en hy dien as eerste minister aan die hof van die Westelike Han onder keiser Ai, wat 'n swak en openlik gay vors is. Wang Mang is die sterk man agter die troon en sorg dat Ai se opvolger Ping 'n kind met 'n hartprobleem is. Wanneer Ping ouer word en begin om sy eie beleid te voer, vermoor Wang Mang hom en sit die laaste keiser van die Westelike Han Ruzi op die troon wat nog 'n baba is. In 9 v.C. verklaar hy dat die Han die Hemelse Opdrag verloor het sit homself op die troon.<ref name="Rodriguez" />

Hy is die enigste keiser van die [[Xin-dinastie]]. Xin beteken vars, nuut. Die keiserlike weduwee was sy tante en hy dien as eerste minister aan die hof van die Westelike Han onder keiser Ai, wat 'n swak en openlik gay vors is. Wang Mang is die sterk man agter die troon en sorg dat Ai se opvolger Ping 'n kind met 'n hartprobleem is. Wanneer Ping ouer word en begin om sy eie beleid te voer, vermoor Wang Mang hom en sit die laaste keiser van die Westelike Han Ruzi op die troon wat nog 'n baba is. In 9 v.C. verklaar hy dat die Han die Hemelse Opdrag verloor het sit homself op die troon.<ref name="Rodriguez" />
Sy tante Wang Zhengjun was die weduwee van keiser Yang en sy was 'n magtige persoon aan die hof van die laaste Westelike Han-keisers. Sy gee hom die Nege Geskenke (jiuxi), 'n erkenning van sy werk wat sy posisie aan die hof versterk. Toe Wang Mang 'n agter-agter-kleinseun van keiser Xuan op die troon sit, hoewel daar volwasse prinse van 'n ouer generasie is, blokkeer sy pogings van die keiserlike Liu familie om hom teen te hou. Op 9 Januarie 9 egter stem sy glad nie saam met hom, wanneer hy homself op die troon sit en om die keiserlike seël vra. Sy skreeu en vloek en werp die seël op die grond, maar dit is nou te laat. In 16 sterf sy 84 jaar oud.<ref>''Biographical Dictionary of Chinese Women: Antiquity Through Sui, 1600 B.C.E.-618 C.E.'', University of Hong Kong Libraries publications {{Aut|Lily Xiao Hong Lee, A. D. Stefanowska, Sue Wiles}}, M.E. Sharpe, 2007, ISBN 0-7656-4182-8, ISBN 978-0-7656-4182-3</ref>

== Ekonomiese hervormings ==

== Ekonomiese hervormings ==
Wang Mang se steun onder die elite is nie groot nie. Daar is talle van prinse uit die huis van Han wat volwassenes is en regte op die troon kan opeis. Hy begin 'n beleid van groot hervormings om die gewone volk se steun te kry. Die slawerny word afgeskaf en die belastingstelsel verander. Hy voer die inkomstebelasting in wat hom baie gehaat maak by die adel.<ref name="Rodriguez" />

== Boere-opstand ==
Die dyke van die Huangho-rivier word verwaarloos en sterk reëns sorg vir 'n oorstroming en ekonomiese chaos. Die boere kom in opstand en kleur hule wenkbroue rooi om gevaarlik uit te sien. Die opstand se leier Moeder Lu eis terugkeer na die ou stelsel omrede die rampe gesien word as 'n omen dat die Hemel Wang Mang se regering as onregmatig sien. In 17 neem die opstandelinge die hoofstad in, maar die burgeroorlog duur voort tot 23 wanneer Wang Mang vermoor word en die Han-dinastie herstel word, met die meer oostelike stad Luoyang as hoofstad. Dit is hoekom dit die Oostelike Han genoem word. Al Wang Mang se hervormings word teruggedraai en die [[slawerny]] word weer ingevoer.<ref name="Rodriguez">''Encyclopedia of Slave Resistance and Rebellion, Volume 2'', Greenwood milestones in African American history{{Aut|Junius P. Rodriguez}} Greenwood Publishing Group, 2007, ISBN 0-313-33273-8, ISBN 978-0-313-33273-9</ref>

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}

[[Kategorie:Sjinese keisers]]