Verskil tussen weergawes van "Apostel"

372 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
[[Beeld:Christian Schmid - die zwölf Apostel, 17. Jh. Holzschnitt.png|duimnael|350px|''Die Twaalf Apostels'' deur Christian Schmid (16de eeus).]]
'n '''Apostel''' (vanuit Antieke [[Grieks]]: ἀπόστολος Apostolos "ambassadeur, boodskapper") is as begrip in die Christelike tradisie die persoon wat 'n direkte opdrag het van [[Jesus Christus]] as "boodskapper". Die apostels word oor berig in die Bybel, veral in die [[Evangelie]]s en [[Handelinge]].
 
'n '''Apostel''' (vanuit Antieke [[Grieks]]: ἀπόστολος Apostolos "ambassadeur, boodskapper") is as begrip in die Christelike tradisie die persoon wat 'n direkte opdrag het van [[Jesus Christus]] as "boodskapper". Die apostels word oor berig in die [[Bybel]], veral in die [[Evangelie]]s en [[Handelinge]].
Jesus se binnekring (of sy dissipels) gedurende sy tyd op aarde het as die "Twaalf Apostels" bekend gestaan.
 
Jesus se binnekring (of sy dissipels) gedurende sy tyd op aarde het as die "Twaalf Apostels" bekend gestaan. Hulle was:
* Simon, wat ook Petrus genoem is
* Andreas, Simon se broer
* Jakobus seun van Sebedeus
* Johannes, Jakobus se broer
* Filippus
* Bartolomeus
* Tomas
* Matteus die tollenaar
* Jakobus seun van Alfeus
* Taddeus
* Simon die Kananeër
* Judas Iskariot, wat vir Jesus verraai het.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Christelike sendings]]
[[Kategorie:Heiliges in die Christendom]]