Verskil tussen weergawes van "Apostel"

2 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[BeeldLêer:Christian Schmid - die zwölf Apostel, 17. Jh. Holzschnitt.png|duimnael|350px|''Die Twaalf Apostels'' deur Christian Schmid (16de eeus).]]
 
'n '''Apostel''' (vanuit Antieke [[Grieks]]: ἀπόστολος Apostolos "ambassadeur, boodskapper") is as begrip in die Christelike tradisie die persoon wat 'n direkte opdrag het van [[Jesus Christus]] as "boodskapper". Die apostels word oor berig in die [[Bybel]], veral in die [[Evangelie]]s en [[Handelinge]].