Verskil tussen weergawes van "Rennes"

8 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
8de eeu
(8de eeu)
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Rennes''' • '''Roazhon''' • '''Resnn'''<br />
[[Lêer:Rennes rue saint michel 2005-02-07.JPG|280px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:Rennes dot.png|180px|centersenter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Blason Rennes.svg|90px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Drapeau Rennes.svg|90px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of France.svg|20px]] [[Frankryk]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Région (gewes)'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|48|07|N|1|41|W}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Stigting'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" |
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Oppervlakte:'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 209&nbsp;860
|-
| &nbsp;- Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 4&nbsp;165/vk km
|-
| &nbsp;- Metropolitaanse gebied
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 690&nbsp;467
|-
|}
 
'''Rennes''' ([[Bretons]]: ''Roazhon'', [[Gallo]]: ''Resnn'') is die hoofstad van die Franse administratiewe gebied [[Bretagne]], die département [[Ille-et-Vilaine]] en ook een van die historiese hoofstede van die hertogdom Bretagne met 209&nbsp;860 inwoners (2012) in die stad en 690&nbsp;467 in die metropolitaanse gebied. Die stad by die samevloeiing van die Ille- en Vilaineriviere is sedert die jaar [[1491]] die setel van die Bretonse parlement en die kulturele en ekonomiese sentrum van Bretagne.
 
Alhoewel Rennes in die oostelike deel van die Bretagne lê wat al vroeg geromaniseer is en die Franse taal aangeneem het, het dit in wese steeds 'n Bretonse stad gebly. Rennes is die hoofkwartier van talle kulturele en politieke bewegings, dit huisves die kulturele institute ''Kuzul Sevenadurel Breizh'' en ''Skol-Uhel ar Vro'' en 'n aantal Keltiese verenigings en boekwinkels.
 
== Geskiedenis ==
Rennes is oorspronklik deur die Armorikaanse volk Riëdones onder die naam ''Resnn'' gestig en ontwikkel vinnig tot die administratiewe sentrum van die Civitas Riedonum, 'n gebied wat tot by die baai van [[Mont-Saint-Michel]] strek. Die Riëdones begin al vroeg in die [[1ste eeu v.C.]] hul eie geldstukke volgens Griekse en Romeinse voorbeelde te munt. In die Romeinse tydperk staan die stad as ''Condate'' bekend, afgelei van die Kelties-Galliese woord vir "samevloeiing".
 
[[Lêer:Rennes old houses DSC08918.jpg|thumbduimnael|links|250px|Vakwerkhuise op die Place du Champ-Jacquet]]
Rennes is oorspronklik deur die Armorikaanse volk Riëdones onder die naam ''Resnn'' gestig en ontwikkel vinnig tot die administratiewe sentrum van die Civitas Riedonum, 'n gebied wat tot by die baai van [[Mont-Saint-Michel]] strek. Die Riëdones begin al vroeg in die [[1ste eeu v.C.]] hul eie geldstukke volgens Griekse en Romeinse voorbeelde te munt. In die Romeinse tydperk staan die stad as ''Condate'' bekend, afgelei van die Kelties-Galliese woord vir "samevloeiing".
Die [[Franke]] verower Rennes teen die einde van die [[8de8ste eeu]]. Onder die heerskappy van koning [[Nominoë]] ([[841]]-[[851]]) word Rennes weer by die Bretonse Ryk ingelyf. Die stad groei veral in die [[12de eeu|12de]] en [[13de eeu]] danksy die opbloei in die handel. Die biskoppe Hildebert van Lavardin, Marbod van Rennes en Stéphane de Fougières speel 'n groot rol by die ontwikkeling van Rennes tot een van die belangrikste sentrums van die Latyns-Franse kultuur.
[[Lêer:Rennes old houses DSC08918.jpg|thumb|links|250px|Vakwerkhuise op die Place du Champ-Jacquet]]
Die [[Franke]] verower Rennes teen die einde van die [[8de eeu]]. Onder die heerskappy van koning [[Nominoë]] ([[841]]-[[851]]) word Rennes weer by die Bretonse Ryk ingelyf. Die stad groei veral in die [[12de eeu|12de]] en [[13de eeu]] danksy die opbloei in die handel. Die biskoppe Hildebert van Lavardin, Marbod van Rennes en Stéphane de Fougières speel 'n groot rol by die ontwikkeling van Rennes tot een van die belangrikste sentrums van die Latyns-Franse kultuur.
 
In die laat [[middeleeue]] is Rennes ook die administratiewe en geregtelike sentrum van Bretagne.
Nadat Rennes se spoorwegstasie in [[1857]] voltooi is, het die stad geleidelik in suidwaartse rigting begin uitbrei. In [[1899]] het die opspraakwekkende verhoor van die offisier [[Alfred Dreyfus]] in Rennes plaasgevind.
 
Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] het drie Duitse bomwerpers die stad op [[17 Mei]] [[1940]] aangeval en 'n ammunisiwa getref, wat naas Franse en Britse militêre treine en ook 'n trein met vlugtelinge gestaan het. Meer as 1&nbsp;000 mense het hulle lewens verloor. Duitse troepe het Rennes op die volgende stad beset.
 
Verdere bomaanvalle in Maart en Mei [[1943]] en in Junie 1944 het nog eens 1&nbsp;000 menselewens geëis. Voordat generaal Patton se troepe die stad op [[4 Augustus]] [[1944]] bevry het, is die meeste brûe deur die Duitse troepe tydens hulle terugtog opgeblaas. Vir die sowat 50&nbsp;000 Duitse oorlogsgevangenes is vier kampe opgerig.
 
== Ekonomie ==
 
Die ekonomiese gebied van Rennes is een van die eerste sogenaamde ''technopoles'', ekonomiese groeisentrums buite die metropolitaanse gebied van Parys wat as deel van die Franse regering se desentraliseringsbeleid gestig is. Die ekonomiese gebied van Rennes Métropole bevat 43 munisipaliteite met sowat 420&nbsp;000 inwoners of 42 persent van die bevolking van die département Ille-et-Vilaine, 182&nbsp;000 werknemers in die privaatsektor, 63&nbsp;000 studente en 18&nbsp;000 ondernemings.
 
Die motor- en telekommunikasiebedryf is die belangrikste nywerheidsektore in Rennes. Die grootste nasionale en internasionale maatskappye, wat hulle in die gebied gevestig het, is [[PSA Peugeot Citroën]] (die eerste fabriek van Citroën is in [[1961]] in Rennes-Le Janais opgerig), Legris Industries, Yves Rocher, Visteon, Cegetel en Virgin Megastore.
 
Rennes huisves ook die hoofredaksie van ''Ouest-France'', die grootste Franse [[koerant]] ten opsigte van sirkulasie.
 
== Onderwys ==
* [[Universiteit van Rennes 1]]: 26 000 studente
* [[Universiteit van Rennes 2]]: 22 000 studente
 
== Vervoer ==
[[Lêer:TGV train in Rennes station DSC08944.jpg|thumbduimnael|rightregs|250px|'n TGV-trein in die stasie van Rennes]]
Die internasionale lughawe van Rennes bied daagliks 70 verbindings met ander Europese metropole soos [[Barcelona]], [[Rome]], [[Londen]] en [[Parys]]). Die Franse hoësnelheidstrein [[TGV]] bied daagliks 25 verbindings met jaarliks 4,5 miljoen passasiers, onder meer na Parys en die lughawe Charles de Gaulle (2 uur se reistyd), [[Lille]] en [[Lyon]].
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* [http://www.ville-rennes.fr/ Ville de Rennes] - Die amptelike webwerf van Rennes
* [http://www.rennes-metropole.fr/ Rennes Métropole] - Die amptelike webwerf van Rennes Métropole
* [http://www.rennes-atalante.fr/ Rennes-Atalante] - Die amptelike webwerf van die ''technopole'' Rennes-Atalante
* [http://www.citevisions.rennes.fr/ Vue 3D de Rennes] - 'n Driedimensionele straatkaart van Rennes met soekenjin
 
[[Kategorie:Bretagne]]