Verskil tussen weergawes van "Opole"

5 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
8de eeu
k (Verplasing van 58 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q92212)
(8de eeu)
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Opole'''<br />''Oppeln''<br />
[[Lêer:Oppeln - Altstadt1.jpg|280px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:Landkarte Oppeln.png|170px|centersenter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:POL Opole COA.svg|50px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Opole flaga.svg|60px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{vlag|Pole}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''[[Woiwodskap]]'''
|-
| &nbsp;- Totaal (31 Desember 2010)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 125&nbsp;710
|-
| &nbsp;- Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1&nbsp;306,8/vk km
|-
|-
|&nbsp;'''Burgemeester'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | Ryszard Zembaczyński
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Amptelike Webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://www.opole.pl/ ''www.opole.pl/'']
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
 
'''Opole''' [ɔ'pɔlɛ], [[Duits]]: ''Oppeln'', is 'n [[Pole|Poolse]] stad in die historiese gewes Bo-Silesië. Opole, wat tussen [[Wrocław]] (''Breslau'') en [[Katowice]] (''Kattowitz'') in die suidweste van die land geleë is, is vandag die administratiewe sentrum van die gelyknamige woiwodskap.
 
Die stad het oorspronklik in die [[8de8ste eeu]] as vesting van die Opolane, 'n Wes-Slawiese stam, op 'n klein eiland in die Oder-rivier ontstaan. In die vroeë [[13de eeu]] het hertog Kasimir I ([[1178]]-[[1230]]1178–1230) hier 'n koopmansstad laat stig, waarskynlik volgens Vlaamse Reg.
 
Opole met sy uitgestrekte stadsgebied en harmoniese voorkoms staan in Pole onder meer as gasheerstad van die Poolse sangfees bekend. Die stad is daarnaas die sentrum van 'n gebied met 'n beduidende minderheid Duitssprekendes, alhoewel die persentasie etniese Duitsers in Opole self net sowat drie persent beloop.