Verskil tussen weergawes van "McDonnell Douglas F-15 Eagle"

geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Fotogalery: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|he}} using AWB (10861))
}}
 
'''McDonnell Douglas F-15 Eagle''' is 'n Amerikaanse tweeling-enjindubbelenjin taktiese [[vegvliegtuig]] wat in alle weersomstandighede kan funksioneer. Dit is spesiaal deur McDonnell Douglas (nou [[Boeing]]) ontwerp om lugsuperioriteitlugoorheersing te verkry en te behou, en om luggevegte uit te voer. Dit is een van die suksesvolste moderne vegters, met meer as 100 luggevegoorwinnings. Nadat die voorstelle wat in 1967 ingedien is hersien is, het die [[Amerikaanse Lugmag]] McDonnell Douglas se ontwerpvoorstel aanvaar vir 'n toegewyde lugsuperioriteitsvegter. Die Eagle se nooiensvlug was in Julie 1972, en is in aktiewe diens sedert 1976.
 
== Tegniese gegewens ==
80 294

wysigings