Verskil tussen weergawes van "Benicio del Toro"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
In 1995 het sy loopbaan ’n hupstoot gekry met sy spel in ''The Usual Suspects,'' as die mompelende Fred Fenster.<ref name="actors"/> Hy het daarvoor ’n Independent Spirit Award vir beste manlike byspeler gekry en hom gevestig as ’n karakterakteur.
 
Del Toro is ook bekend vir sy rolle as dr. Gonzo in ''Fear and Loathing in Las Vegas'' (1998), Franky Four Fingers in ''Snatch'' (2000), Jackie Boy in ''Sin City'' (2005) en [[Che Guevara]] in ''Che'' (2008), waarvoor hy die prys vir beste akteur op die [[Cannes]]-rolprentfees]] en by die Goya-pryse gewen het.
 
Del Toro het die rol gespeel van die ''Collector'' in [[Marvel Studios]] se superheldfliek ''Thor: The Dark World'' (2013) en ook in ''Guardians of the Galaxy'' (2014).<ref name="GotG">{{cite web |url=http://www.deadline.com/2013/06/benicio-del-toro-takes-lead-role-in-marvels-guardians-of-the-galaxy/ |title=Benicio Del Toro Takes Lead Role In Marvel’s ‘Guardians Of The Galaxy’ |last=Fleming, Jr. |first=Mike |publisher=Deadline.com |date=3 Junie 2013 |accessdate=3 Junie 2013 |archiveurl=http://www.webcitation.org/6H6ZSkTvc |archivedate=3 Junie 2013 |deadurl=no}}</ref> In 2015 was hy Alejandro Gillick in ''Sicario''.