Verskil tussen weergawes van "Wêreldraad van Kerke"

geen wysigingsopsomming nie
k
“Die Wêreldraad van Kerke is ’n genootskap van kerke wat die Here Jesus Christus as God en Verlosser bely volgens al die Skrifte en daarom daarna streef om saam hul gesamentlike roeping te vervul tot eer van een Here: Vader, Seun en Heilige Gees.”
 
Die WRK beskryf homself as “’n wêreldwye genootskap van 249 wêreldwye, streeks- en substreeks, nasionale en plaaslike kerk wat streef na eenheid, ’n gedeelte getuienis en Christelike diens”. Dit is gesetel in die Ekumeniese Sentrum in [[Genève]], [[Switserland]]. Die organisasie se lede sluit kerkgenootskappe in wat gesamentlik aanspraak maak op 590 miljoen lede wêreldwyd in 150 lande, insluitende sowat 520 000 plaaslike gemeentes wat bedien word deur 493 000 predikante en pastoriepastore of predikante, asook kerkraadslede, onderwysers en ander.
 
== Bron ==
84 930

wysigings