Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Bulls''' (weens borgskapredes bekend as die '''[[Vodacom]] Bulls''') is ’n [[Suid-Afrikaanse]] [[rugby]]span wat sedert 1996 aan [[Superrugby]] deelneem. Die konsessie sluit [[Pretoria]], die [[Limpopoprovinsie]] en die Oosrand in. In terme van [[Curriebeker]]spanne kom die Bullsspelers van die [[Blou Bulle]], [[Pumas]] en [[Valke]] af. Hulle tuiswedstryde word op [[Loftus Versfeld]] in [[Pretoria]] gespeel. en Die huidigedie kaptein isin [[Pierre Spies]], maar hy2016 is per geleentheid deur [[DewaldAdriaan PotgieterStrauss]] afgelos.
 
==Geskiedenis==
 
== Tuisveld ==
Die Bulls speel al hul tuiswedstryde op [[Loftus Versfeld]] in [[Pretoria]], wat ook die tuiste van die [[Blou Bulle]] in die [[Curriebeker]]reeks is. Die [[Springbokke]] speel gereeld hier rugby en die stadion was ook gebruik tydens die [[Rugbywêreldbeker 1995]]. Die stadion is sedert 1908 in gebruik en in 1932 is die veld vernoem na [[Robert Loftus Owen Versfeld]], die stigter van georganiseerde rugby in Pretoria.<ref>{{en}} {{Cite web| publisher=SouthAfrica.info|title=Sports stadiums in South Africa |url=http://www.southafrica.info/ess_info/sa_glance/sports/stadiums.htm |accessdate=2007-05-06}}</ref><ref>{{en}} {{Cite web| publisher=Vodacom Blue Bulls|title=Loftus Versfeld - History|url=http://www.bluebull.co.za/default.asp?cId=6119&des=content |accessdate=2007-05-06}}</ref> Die stadion het sitplek vir 51, 762 mense.
 
== Seisoenbepalings ==
69 930

wysigings